Waar ons speel

Ons Speelterrein:

Reënboogland het drie speelterreine, een vir die African Friends, een vir die Daring Dino’s en een vir die 3-6 jariges.  Die speelterreine is toegerus met klimrame, sandputte, glyplanke en ander apparaat.  Die senior speelgrond het ‘n pophuis en ‘n fietsiebaan.  Die lekkerste van alles is ons pragtige bome en gras – geen nagemaakte gras vir ons nie!  Ons het hoenders, hasies en eende.

Ons klasse

Ons Klasse:
Ons ses klasse is toegerus met kleutergrootte tafels en stoeltjies, fantasiehoekies, boekhoekies, tematafels en al die nodige apparaat.  Elke klas het ‘n toilet area met rakkies vir die kleuters se sakke, drie klein wasbakke en twee toiletjies.

Assistant Isabel

Teacher Marlene

African Friends (Babasentrum):

Assistant Priscar

Teacher Shafeeqah


Daring Dinos:

Teacher Neo

Feisty Foxes:

Assistant Mirriam

Teacher Chantel

Llamazing Llamas:

Assistant Cleo

Teacher Raye

Super Heroes:

Rainbow Space Centre (Montessori):

Assistant Johanna

Assistant Elsie

Directress – Sarah

Directress – Candice