[et_pb_section fb_built=”1″ fullwidth=”on” _builder_version=”3.26.4″][et_pb_fullwidth_header title=”Gereelde Vrae” text_orientation=”center” background_overlay_color=”rgba(0,0,0,0.16)” _builder_version=”3.26.4″ title_text_shadow_style=”preset1″ background_image=”http://www.reenboogland.co.za/wp-content/uploads/2019/07/gaanse-1.jpg”][/et_pb_fullwidth_header][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.26.4″ top_divider_style=”wave” top_divider_color=”#0c71c3″ top_divider_height=”50px”][et_pb_row _builder_version=”3.26.4″][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.26.4″][et_pb_toggle title=”Wat ontvang my kind met registrasie?” admin_label=”Wat ontvang my kind met registrasie?” _builder_version=”3.26.4″]‘n Skoolsak, t-hemp, waterbottel, hoedjie en sonroom. Die fooi sluit ook sneusdoekies, wetwipes en A4 papier vir die jaar in. Alle mamma en pappamiddae asook ouma & oupadag sluit hierby in.[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Hoeveel kleuters is daar per klas?” admin_label=”Hoeveel kleuters is daar per klas?” _builder_version=”3.26.4″]

Dit hang af van die ouderdomsgroep.

3 maande – 1 jariges: 12
1-2 jariges: 16
2-3 jariges: 24
3-4 jariges: 22-26
Montessori: 22-26
4-5 jariges: 22-26

Al die klasse het ‘n onderwyseres en ‘n assistent.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Wat moet ek met medisyne doen wat my kind deur die dag moet kry?” admin_label=”Wat moet ek met medisyne doen wat my kind deur die dag moet kry?” _builder_version=”3.26.4″]Dit word in die oggend in die mandjie by die hek geplaas en die sekretaresse of Suster sal dit dan toedien wanneer nodig en soos deur u aangedui op die notas wat beskikbaar is in die mandjie. Die medisyne word in die middag weer by die hek uit die mandjie gehaal wanneer u, u kind kom afhaal. Geen medikasie word aanvaar sonder ouer se handtekening en geen antibiotika word toegelaat binne die eerste 48uur van ontvangs.[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Watter voorsorgmaatreëls tref die skool vir die sekuriteit van die kleuters?” admin_label=”Watter voorsorgmaatreëls tref die skool vir die sekuriteit van die kleuters?” _builder_version=”3.26.4″]

Ons is gekoppel aan Sekuriteit, ons alarmsisteem het paniekknoppies in elke klas, die kantore en die sekuriteitswag. Ons aanvaar GEEN KONTANT op die perseel nie. Ons het ook ‘n noodplan wat ons gereeld op onverwagse tye oefen sodat ons personeel en kleuters weet wat om te doen sou ‘n situasie opduik. Kleuters word uitgeteken en ons sekuriteitswag ken al ons ouers, so GEEN kind mag die skoolterrein verlaat saam met iemand anders nie, tensy dit so gereël is met die kantoor.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Doen die skool potjielesse?” admin_label=”Doen die skool potjielesse?” _builder_version=”3.26.4″]

Ja, die onderwyseresse en klasassistente leer die 1-3 jariges om die potjie te gebruik en later die toilet. Ons verwag egter die samewerking van die ouers.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Is besoeke aan die skool deur opvoedkundige instansies ingesluit by skoolfooie?” admin_label=”Is besoeke aan die skool deur opvoedkundige instansies ingesluit by skoolfooie?” _builder_version=”3.26.4″]

Ja. Ons noem dit “instappies”. Een tot twee instappies vind kwartaalliks plaas.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Word daar foto’s van die kleuters geneem deur die jaar?” admin_label=”Word daar foto’s van die kleuters geneem deur die jaar?” _builder_version=”3.26.4″]

Ja. Een of twee keer ‘n jaar word foto’s geneem deur ‘n fotograaf. Tussendeur neem die onderwyseresse en ouers foto’s van belangrike gebeurtenisse.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Is die skool gedurende skoolvakansies oop?” admin_label=”Is die skool gedurende skoolvakansies oop?” _builder_version=”3.26.4″]Ja. Ouers voorsien eie verversings en middagete gedurende hierdie periode. Ons sluit in Desember vir ‘n welverdiende lang vakansie.[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Ontvang my kleuter ontbyt by die skool?” admin_label=”Ontvang my kleuter ontbyt by die skool?” _builder_version=”3.26.4″]Ja, vanaf 7:30 tot 8:00. As die kleuter laat is dan kry hy/sy nie ontbyt nie. Dit gee die kombuis geleendtheid om middagete voor te berei.[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Bied die skool buitemuurse aktiwiteite aan?” admin_label=”Bied die skool buitemuurse aktiwiteite aan?” _builder_version=”3.26.4″]

Nee. Junior Jive, Kwanda kinetics en Phyzz Ed Sports is ingesluit in die skoolfonds.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Mag ek partytjiegoed vir my kind skooltoe stuur?” admin_label=”Mag ek partytjiegoed vir my kind skooltoe stuur?” _builder_version=”3.26.4″]

Ja, reël dit net vooraf met die klasonderwyseres. Ons verkies dat ouers nie te veel lekkergoed stuur nie.

[/et_pb_toggle][et_pb_toggle title=”Sal ek ‘n rekening ontvang vir skoolfooie?” admin_label=”Sal ek ‘n rekening ontvang vir skoolfooie?” _builder_version=”3.26.4″]

Ja, rekeningstate word maandeliks ge-epos. Enige navrae kan gerig word aan pauline@reenboogland.co.za. Die finansiële kantoor is beskikbaar op Maandae tot Vrydae van 07:30-13:00.

[/et_pb_toggle][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]