‘n Plek waar ons kinders veilig is
‘n Plek waar ons kinders veilig is
Jason en Richard het by Reënboogland begin as twee skaam skrikkerige seuntjies en met leiding en liefde van al die personeel het hulle in twee selfstandige seuntjies, vol selfvertroue ontaard. As ek die skool in ‘n paar woorde kan beskryf kom woorde soos, toegewyd; liefdevol; passievol en gedrewe tot gedagte. ‘n Plek waar ons kinders veilig is en die vryheid het om te kan speel en onwikkel.
Reënboogland
2019-07-29T14:34:00+00:00
Reinette Smit – Jason & Richard se ma
http://reenboogland.co.za/testimonials/n-plek-waar-ons-kinders-veilig-is/