[et_pb_section fb_built=”1″ fullwidth=”on” _builder_version=”3.26.4″][et_pb_fullwidth_slider use_bg_overlay=”on” bg_overlay_color=”rgba(0,0,0,0.11)” _builder_version=”3.26.4″ header_text_shadow_style=”preset1″][et_pb_slide heading=”Welkom by Reënboogland!” use_text_overlay=”on” text_border_radius=”30px” _builder_version=”3.26.4″ header_text_color=”#ffffff” header_text_shadow_style=”preset1″ header_text_shadow_vertical_length=”0.08em” header_text_shadow_color=”rgba(0,0,0,0.8)” background_image=”http://reenboogland.co.za/wp-content/uploads/2019/07/wall-nural-2.png” background_enable_image=”on”][/et_pb_slide][/et_pb_fullwidth_slider][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ admin_label=”section” _builder_version=”3.26.4″ top_divider_style=”waves” top_divider_color=”#0c71c3″ top_divider_height=”50px” bottom_divider_style=”waves” bottom_divider_color=”#f7ca00″ bottom_divider_height=”40px”][et_pb_row admin_label=”row” _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”3.26.4″]

Skole is vir kinders. Almal weet dit; kinders ook!

By Reënboogland Pre-primêre Skool glo ons aan speel. Vandag se lewe is gejaagd en ons ondervind daagliks dat ons eie sorgvrye kinderdae nie vir ons kleuters beskore is nie.

[/et_pb_text][et_pb_toggle title=”Lees meer” open_toggle_background_color=”#2da2e5″ closed_toggle_background_color=”#69c0ef” icon_color=”#0c71c3″ _builder_version=”3.26.4″ border_radii=”on|30px|30px|30px|30px” animation_style=”bounce”]

Wie Ons Is: “Waar is die dae”, vra mens dikwels, “toe ons as kinders met gemak kon rondspeel waar hoenders rondskarrel, terwyl ons die hasies kos gee of sommer net in ‘n boomhuis sit?” Hou jou kind homself besig deur t.v. te kyk of rekenaarspeletjies te speel? Wat word van u kleuter se sosiale, emosionele en fisiese ontwikkeling? Gun u kleuter dieselfde voorregte wat u as kind beleef het, hier by Reënboogland! ‘n Skool met ‘n groot speelgrond wat soos ‘n park lyk, gekwalifiseerde personeel byderhand om vir u kleuter ‘n stimulerende omgewing te skep waarin hulle veilig kan voel, heerlik kan baljaar en leer.

Geskiedenis: Kleuterskool Newlands is deur die Transvaalse Onderwys Departement in 1973 gebou op die terrein van die ou Greymont Laerskool. Op 17 Julie 1973 het die eerste waarnemende hoof, Mej H Durieux en twee personeellede begin. Op 23 Julie 1973 het die eerste kleuters aangemeld en die kleuterskool is amptelik op 26 April 1974 geopen deur Dr A L Kotze. Dit was een van die eerste kleuterskoolgeboue wat deur die Departement opgerig is. Vanaf 1 Januarie 2002 is Reënboogland ‘n private pre-primêre skool, nadat die Gauteng Departement van Onderwys alle pre-primêre skole gesluit het.

Visie: ‘n Alombekende, privaat, gevestigde Pre-primêre Skool wat vir elke kleuter blywende, persoonlike, totale veilige sorg en opvoeding bied.

Missie: ‘n Gevestigde, welbekende privaat kleuterskool wat doelgerigte, Christelik gebasseerde totale onderrig bied deur toegewyde, gekwalifiseerde personeel in ‘n goed ingerigte en veilige infrastruktuur, waar kleuters leer en speel.

Personeel: Almal ervare dames, met opleiding in ‘n Pre-primêre rigting aan ‘n Universiteit of Onderwyskollege. Die assistent personeel in die peuterklasse is opgelei in Educare. Die personeel beskik ook oor diplomas in Noodhulp en Brandbestryding. Hulle woon gereeld opknappingskursusse en lesings by om altyd op hoogte van nuwe ontwikkelings te bly en om hulle kennis steeds te verbreed.

Direksie: Reënboogland is ‘n Artikel 21 Maatskappy en dus nie-winsgewend. Alle fondse wat gegenereer word, word aangewend om die skool te verbeter vir ons kleuters. Die Direksie staan in beheer van die skool en bestaan uit sewe lede wat almal ouers is. Die Direksielede verrig hul taak vir die liefde van die saak en bring elkeen ‘n besondere bydrae tot die skool. Daar word gereeld vergader en elke besluit wat geneem word, word geneem om ons ouers, kleuters en personeel te baat.

Sekuriteit: Ons het ‘n uitgewerkte noodplan wat ons gereeld oefen. Die skool is toegerus met paniekknoppies in elke klas. Ons Sekuriteitswag is daagliks aan diens. Kleuters word uitgeteken by die hek. Sy ken elke ouer en laat geen vreemdelinge in die skool toe sonder die hoof/sekretaresse se goedkeuring nie.

[/et_pb_toggle][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.26.4″ background_color=”#63b21e” custom_margin=”0px||0px||false|false” custom_padding=”0px||0px||false|false”][et_pb_row custom_padding=”0px||0px||false|false” custom_margin=”0px||0px||false|false” _builder_version=”3.26.4″][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.26.4″ custom_padding=”0px||0px||false|false”][et_pb_text _builder_version=”3.26.4″ text_text_align=”center” background_layout=”dark” custom_margin=”0px||0px||false|false” custom_padding=”0px||0px||false|false”]

I like to play and feed the chickens

I like to play and feed the chickens. My teacher teaches me songs and that God loves me.

Anke – Montessori

Reënboogland
5
2019-07-29T14:31:47+00:00

Anke – Montessori

I like to play and feed the chickens. My teacher teaches me songs and that God loves me.

Rainbow World is simply a great school!

Rainbow World is simply a great school! I recommend it to any parent.

Tulsa Pittaway – Ouer

Reënboogland
5
2019-07-29T14:28:37+00:00

Tulsa Pittaway – Ouer

Rainbow World is simply a great school! I recommend it to any parent.

One big family

Rainbow World is not just a school but one big family which we would recommend for any child to experience.

Justin Brice – Aiden’s dad

Reënboogland
5
2019-07-29T14:35:03+00:00

Justin Brice – Aiden’s dad

Rainbow World is not just a school but one big family which we would recommend for any child to experience.

‘n Plek waar ons kinders veilig is

Jason en Richard het by Reënboogland begin as twee skaam skrikkerige seuntjies en met leiding en liefde van al die personeel het hulle in twee selfstandige seuntjies, vol selfvertroue ontaard. As ek die skool in ‘n paar woorde kan beskryf kom woorde soos, toegewyd; liefdevol; passievol en gedrewe tot gedagte. ‘n Plek waar ons kinders veilig is en die vryheid het om te kan speel en onwikkel.

Reinette Smit – Jason & Richard se ma

Reënboogland
5
2019-07-29T14:34:00+00:00

Reinette Smit – Jason & Richard se ma

Jason en Richard het by Reënboogland begin as twee skaam skrikkerige seuntjies en met leiding en liefde van al die personeel het hulle in twee selfstandige seuntjies, vol selfvertroue ontaard. As ek die skool in ‘n paar woorde kan beskryf kom woorde soos, toegewyd; liefdevol; passievol en gedrewe tot gedagte. ‘n Plek waar ons kinders veilig is en die vryheid het om te kan speel en onwikkel.

Ek “like” dit om lego te speel!

Ek “like” dit om lego te speel en alles wat hier is, die helikopter, die sandput en ook al die kinders!

Lean – Graad R klas:

Reënboogland
5
2019-07-29T14:31:00+00:00

Lean – Graad R klas:

Ek “like” dit om lego te speel en alles wat hier is, die helikopter, die sandput en ook al die kinders!

Ek hou van buitekant speel

Ek hou van buitekant speel. Dis lekker groot. My maatjies speel en as hulle wil ‘fight’ is my juffrou altyd daar om te help.

Nathan – Montessori

Reënboogland
5
2019-07-29T14:32:43+00:00

Nathan – Montessori

Ek hou van buitekant speel. Dis lekker groot. My maatjies speel en as hulle wil ‘fight’ is my juffrou altyd daar om te help.
5
6
Reënboogland

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]