by admin Reen | Jul 29, 2019 | Uncategorized
Waar ons speel Ons Speelterrein: Reënboogland het twee speelterreine, een vir die 1-3 jariges en een vir die 3-6 jariges. Die speelterreine is toegerus met klimrame, sandputte, glyplanke en ander apparaat. Die senior speelgrond het ‘n pophuis, ‘n feetjiehoekie en ‘n...