Waar ons speel

Waar ons speel Ons Speelterrein: Reënboogland het twee speelterreine, een vir die 1-3 jariges en een vir die 3-6 jariges.  Die speelterreine is toegerus met klimrame, sandputte, glyplanke en ander apparaat.  Die senior speelgrond het ‘n pophuis, ‘n feetjiehoekie en ‘n...